Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Daar is verskeie restaurante en as die weer dit toelaat kan jy lekker langs die see gaan stap."
"Pragtige uitsig, maar wees voorbereid op die sterk wind op die balkonne, meeste van die tyd!"
"Draf en stap op die Promenade met die mooi uitsig oor see en berge, die rustige atmosfeer en vriendelike mense maak dit die ideale bestemming vir enige toeris."
"Ken nie die besienswaardige sy van Bellville nie, maar `n skoon en rustige indruk is waar geneem."
"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
"Dit is 'n stil en veilige area en het vir ons 'n goeie radius gegee om verskeie plekke te besoek. "
"Great area, lots of wine farms to visit and the Kirstenbosch Gardens are stunning."
"Naby aan als maar nie in die stad nie, rustige area en net 'n klipgooi van lughawe, Waterfront en stad af."
"Ek is van opinie dat die inwoners van Van Riebeeckstrand die inkomste van meer toeriste sou waardeer, maar nie sou wou afstand doen van die "privaat" en rustige gevoel daar nie. "
"Baie rustige, netjiese area in 'n sentrale ligging, naby genoeg aan baie algemene bestemmings."