Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Kaapstad is die perfekte plek vir 'n droomvakansie. Tick al die boksies."
"So much we can say, we have traveled a fair amount all over the world, but Cape Town is still my favorite!"
"Kaapstad is die mees verdienste plek om wêreldwyd te wees, sterk aanbeveel, sit dit op jou emmerskoplys om te bly of geniet jou vakansie, dis waar herinneringe gemaak word. Kom kyk self."
"Ek is nie 'n "stadsmens" nie en sal Kaapstad self vermy, tewens enige stad."
"We love cycling and Hout Bay is the perfect location for rides in different directions, e.g. Chapman's Peak, Campsbay."
"Kaapstad is skoon en so mooi om te besoek. Heerlike naweek gehad."
"The best, cleanest and safest holiday place any person can spend their money on!"
"Ons hou van Kaapstad oor die algeheel en kom spandeer baie tyd daar. Beveel dit gerus aan."