The Cape Colonial
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Union-straat 13, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
The Cape Colonial is 'n gevestigde gastehuis in die hartjie van Kaapstad en bied aan gaste 'n ideale plek vanwaar Kaapstad en die omliggende areas verken kan word. The Cape Colonial is 'n Victoriaanse dorpshuis wat baie van die eienskappe van dié vervloë era soos gebosseleerde plafonne, blinkgepoetste houtvloere, 'n kaggel en gebrandskilderde glas in die vensters behou.
Verblyf word in 4 kamers gebied wat elk stylvol versier is en met Victoriaanse-styl meubels ingerig is. Drie van die kamers is dubbelkamers en die laaste een is 'n 2-enkelbedkamer. Dié kamer is die ruimste en het ook sy eie balkon. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, maar een van die slaapkamers het 'n bad. Die kamers het ook elk 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n eerlikheidskroegie en WiFi is beskikbaar. Lughawependeldienste en toere kan bespreek word en is beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sabine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Union-straat 13, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cape Colonial het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 0 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Union-straat 13, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang