Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Dit is heerlik sentraal geleë en naby aan alles. Die see is naby en ook baie winkels vir inkopies. Sal weer hiernatoe gaan."
"Die Kaap bly die mooiste mooi en ek sal graag weer vakansie in die Kaap wil hou."
"Durbanville is a beautiful area and is ideal if you won't be doing a lot of travelling. It wasn't an ideal location for me as a youngster as I wanted to travel to the city and areas such as Long Street and Rondebosch and found Durbanville to be a bit far removed. "
"Sou graag nader aan die see wou wees maar dit is 'n lekker area om in te bly."
"Baie goed (sentraal) geleë. My man doen baie besigheid in die Kaap en sal definitief weer in Milnerton wil bly."
"Die Strand het hierdie jaar onveilig gevoel met te min sigbare polisie. Dus het ons die meeste van ons dae in Hermanus of Bloubergstrand deurgebring."
"We love Strand as a holiday destination. Well situated. Close to Cape Town. Neat and clean. "
"Dis baie stil en rustig, so as jy 'n rustige tyd soek is dit die regte plek om te gaan wegkruip. "
"Die Strand se strand is mooi en groot maar op openbare vakansiedae net te besig met swak dissipline van die besoekers wat dit ontoeganklik maak vir vakansiegangers in woonstelle."
"Muizenberg is a bit on the side, so not as popular as Kalk Bay or Simons Town. But a nice location if you don't mind a little bit less facilities."