Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Cape Town Sea Spray A409

"Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles. "

Pinelands, Kaapstad

51 on Forest Drive Lodge

"Goed geleë vir omliggende besienswaardighede."

Houtbaai, Kaapstad

The Beach House

"Superb town, lovely eateries, just very windy in December."

Strand, Kaapstad

Hibernian Towers 506

"Baie goed geleë en naby Kaapstad en wynroetes. "

Kommetjie, Kaapstad

Lighthouseway

"Very glad we stay over there. Close to everything actually, nice and quiet! Enjoyed it very much!"

Bloubergstrand, Kaapstad

Durham Road 31

"Bloubergstrand is 'n pragtige veilige plek. Sal enige tyd daar gaan bly."

Strand, Kaapstad

St

"Love die strand - sal enige tyd weer teruggaan xx"

Strand, Kaapstad

One Fine Stay

"Pragtige plek met baie om te doen!"

Table View, Kaapstad

Saltycrax Backpackers

"Was baie besig die Saterdag en toiletwater by die strand het in die see ingeloop wat gestink het."

Bloubergstrand, Kaapstad

Aquarius Luxury Suites

"Bloubergstrand is pragtig."

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Beach Boulevard

"Mense gehoorsaam nog padreëls en die strande is skoon. Dit was 'n fees om in Blouberg te kuier. "

Strand, Kaapstad

Seemeeu 502

"Baie akkommodasie op Kusweg beskikbaar, maar min eetplekke beskikbaar of dan swak bemarking van plekke weg van Kusweg geleë. "

Kaapstad

Hibernian Towers 305

"Ons is mal oor die Kaap. Dis een van die beste toeristebestemmings in die wêreld! Somerset Strand is besonder goed geleë om die hele area te verken. Dis naby aan Kaapstad, die wynroetes, Cheetah Outreach, Ooskus en Weskus. Fantasties!"

Groenpunt, Kaapstad

Avatara

"Pragtige, netjiese en veilige omgewing."

Bellville, Kaapstad

Sontyger Guesthouse

"Die ligging van die gastehuis is perfek, strate is netjies en goed gemerk dus kan jy maklik by jou bestemmings uitkom."

Big Bay, Kaapstad

Anchors Away

"Ek wil 'n huis daar koop."

Strand, Kaapstad

One Fine Stay

"Goed geleë. Naby alles en heerlike strand om te gaan stap. Saans heerlike koel luggie."

Strand, Kaapstad

One Fine Stay

"Lekke plek, sal weer gaan, goeie diens, goeie ligging."

Noordhoek, Kaapstad

Horizon Cottages

"Die pad Chapman's Peak toe is vreeslik besig en kan nogal steurend wees in die nag as jy naby hom bly, maar die omgewing is pragtig en verduidelik hoekom almal daar wil ry."

Strand, Kaapstad

E4 Cape Sands

"Winderig maar lekker om na die surfers te kyk. "

Rondebosch, Kaapstad

Abelia Place

"Dit is 'n baie mooi area en sentraal geleë."

Plattekloof, Kaapstad

Annette Guesthouse

"Goeie area, net baie verkeer."

Bloubergstrand, Kaapstad

Baysands Lodge

"Net eenvoudig mal oor Bloubergstrand."

Bloubergstrand, Kaapstad

Secret Garden Guest House

"Die verkeer is ook maar besig spitstye soos die hele Kaap en Boland. Blouberg bly steeds 'n lekker uitspanplek, veral vir klein kinders wat in die vlak water en poele wil speel."

Marina Da Gama, Kaapstad

Water's Edge Living

"Nice if you want to stay outside Cape Town, but still be able to go there in a short while. "

Strand, Kaapstad

Hibernian Towers 506

"Strand was fantasties en sal enige tyd weer soontoe gaan."

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Place

"Bloubergstrand bly 'n wonderlike vakansiebestemming. Die weer het wonderlik saamgespeel!"

Blad
Blad 296 - Wys 8851 tot 8880
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang