Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Sjoe, my eerste keer daar en nogals groot, en stad by die see. Baie besig, maar mooi."
"Baie besig in Desember, pryse is bietjie hoër as gewoonlik maar nogsteeds 'n lekker vakansieplek."
"Kaapstad is die mooiste plek in Suid-Afrika en daar is so baie goed om te doen. Alles kos nie geld nie en jy kan 'n fees hê wat bekostigbaar is."
"Pragtige plek. Alles so netjies en skoon. Vriendelike inwoners. Soveel om te sien en doen. Die week was te kort."
"Cape Town was breathtaking. We absolutely loved our time and will definitely go back."
"So many different things to do and see in Cape Town! Buy bottled water and also carry cash on you! Always check that you have locked your car before going anywhere."
"Verkeer kan nogal erg ophoop. Gelukkig was ek op 'n motorfiets wat deur die verkeer kon vleg."
"Altyd wonderlik om in die Kaap te kuier en baie nuwe bestemmings in die Contantia area waarvan mens nie altyd bewus is nie. Constantia Uitsig, Constantia Glen, Groot Constatia, Buiteverwachting , Chardonnay Deli, Silver Mines Natuurreservaat en nog vele meer."