@ The Duine Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ The Duine Huisie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Duynefontein, oorkant die Koeberg Natuurreservaat.
Die soldereenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n tweede kamer bo met 2 enkelbeddens. Die badkamer, kombuis en 'n sitarea is onder. Die badkamer het 'n stort, maar geen bad nie. Linne en badhanddoeke is beskikbaar. Daar is geen wasmasjien in die eenheid nie, maar 'n droogskoonmaker is so 2 km ver indien nodig.
Die oopplan-kombuis het n gasstofie, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, asook n skottelgoedwasser. Etes kan by die toonbank geniet word.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met Netflix, DStv en Showmax ontspan en WiFi word voorsien.
Die eenheid het 'n ingeboude binnebraai en 'n lieflike boma buite. Twee klein honde is welkom, indien dit vooraf gereël word. Let wel dat rook verbode is in die eenheid.
Hierdie eenheid het veilige parkeerplek vir 2 klein motors of een groot voertuig en 'n waentjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink @ The Duine Huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Narcissuslaan 9, Duynefontein, 7441, Wes-Kaap