Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Melkbos Mountain View Estate

"I live in Cape Town so I'm naturally biased. It is, after all, the most beautiful city in the world. It was, however, my first visit to Melkbosstrand and I must admit I was pleasantly surprised. There is a vibrant busyness about the place and the people are very friendly. And then there's the beach and the beautiful mountain view of course."

Kaapstad

Die Peperboom

"Ongeveer als in die Kaap werk beter as in die res van die land. Kry asb 'n oplossing om die bedelaars by verkeersligte te beheer/hanteer."

Kaapstad

1402 Ocean View

"Baie Traffic- Loadshedding."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Cape Town is rough, especially on big days and the traffic on the roads is madness this time of the year. Yes, it is a good place to tour around but always be cautious about safety at all times."

Kaapstad

Belle Maroc

"Cape Town is just a beauty."

Kaapstad

@ 10 Cooper

"Keep up the good work, service was fast and when I wrote something I got feedback that made sense."

Kaapstad

4 On Highworth

"My tuiste."

Kaapstad

Elephant's Heart

"Uitstekend."

Kaapstad

Du Toit Selfsorg

"Feesseisoen is dit 'n vriendelike stad."

Kaapstad

58 Fleur Park

"Kaapstad is 'n mooi plek om by te gaan kuier, maar ek verruil niks vir my huisie langs die see in Saldanha nie."

Kaapstad

Check Inn Hotel

"Stunning environment but too much traffic."

Kaapstad

Die Melkbaai 54

"Warm and friendly people, places look awesome."

Kaapstad

Zeezicht 204

"Awesome as ever!"

Kaapstad

Central 4U

"Middestad het te veel ongure karakters wat ronddwaal op die uitkyk om iemand te uitoorlê. Maar, soveel vriendelike, hulpvaardige persone wat uit hul pad gaan om te help!"

Kaapstad

Zeezicht 204

"Beste vakansiebestemming."

Kaapstad

Carmichael House Boutique Hotel

"Beautiful destination."

Kaapstad

Mountain Rise Cottage

"We really enjoyed our travels around the Cape and wine routes."

Kaapstad

Strand Kusweg 109

"Lekkerste vakansie."

Kaapstad

Barnacle Tree Cottage

"Ons het net te min tyd gehad om alles te doen wat ons wou."

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Hotel

"Werklik 'n beautiful stad. Soveel om te doen, te geniet en die natuurskoon is goed bewaar."

Kaapstad

Granny B's Studio Apartment

"Dis waar ek gaan sterf."

Kaapstad

Dutch Corner

"Kaapstad is 'n wonderlike stad. Iets van alles is daar te vind. Geskik vir mense wat hou van winkels, teater, buitelug en baie meer! Regtig baie te doen. Vriendelike stad! Sal oor en oor terugkeer!"

Kaapstad

Neptune Isle 221

"Great place."

Kaapstad

Atlantic Postcard

"Excellent for travellers and a honeymoon."

Kaapstad

Scarborough Hilltop House

"My favorite city in South Africa."

Kaapstad

Trendy Pad on Greenmarket Square

"Green Market Square used to be the hub of arts and crafts for indigenous SA art, but has become a selling place for foreigners and Africa goods, not arts and crafts. "

Kaapstad

Cheval Vapeur

"Mooiste stad in die land."

Kaapstad

Island View F2

"Baie aangename plek."

Kaapstad

The Ridge

"Daar is net een Kaapstad."

Kaapstad

Tranquility

"Voel soos 'n ander land wanneer jy van Gauteng af kom."

Blad
Blad 44 - Wys 1291 tot 1320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang