Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Belle Maroc

Weeksdagaanbod 50% af

Kry 50% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 12 Jun 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 230 R2 115 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Belle Maroc is 'n boetiekhotel op die seefront in Bloubergstrand. Die hotel bied skitterende uitsigte oor die see en op Tafelberg oor die baai.

Belle Maroc beteken Beautiful Morocco en is met oranje en warm, aardse kleure, asook Kilim-matte, houtvloere, ligte met patrone en fokuspunte regdeur versier.

Verblyf word aangebied in 11 kamers, naamlik Deluxe-kamers, Luukse kamers, Superieure kamers en 'n Suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n yskassie, kluis, slim-TV, linne en badhanddoeke.

Die hotel het 'n intieme restaurant wat asemrowende uitsigte bied, veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Landi S
5.0
Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Die plek was netjies en skoon. Hulle kan gerus belê in 'n Nespresso-masjientjie vir koffie in die oggend i.p.v. kit...
Sien meer
Mrt 2025
Alti H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal Belle Maroc enige tyd aanbeveel. Belle Maroc is baie netjies, mooi dekor. Lekker ontbyt gehad en ons kamer was mooi, skoon, baie gerieflik!
Jan 2025
Demetri S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi gastehuis. Baie mooi plek, 10 uit 10 vir hulle.
Des 2024
Ameerah A
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, friendly staff, great food, by the beach. It was amazing! Really friendly staff, great food and the room is clean, neat and sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sunita P
Besigheidsreis
4.8
Stunning! Such a lovely setting, breakfast was great, staff were fantastic. Very comfortable rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 10

Resensies 300

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belle Maroc het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 230
R 4 230 R 2 115
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 230
R 4 230 R 2 115
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belloystraat 6, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb19337a7873db9ce741a5edda22b97ebc8732ee3aa17814288402e4ad7943e198cf5b0ca07a2bbf4a299b430da59b8c8e426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 230 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 6 Belloy Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.804402369927 18.46265387791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011