Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"We had an awesome time in the city, and the MyCiTi bus really helps to commute from place to place. We even used Ubers. The city was safe, we even traveled at night. Awesomeness."
"Loadshedding saans maak die bestemming onveilig. Bedags bied Kaapstad 'n groot verskeidenheid van aktiwiteite en attraksies."
"Kaapstad en omgewing is pragtig maar die verkeer is oorweldigend. Mens moet weet waarheen jy op pad is!"
"Mal oor Kaapstad, uniek. Sou Grub and Vine as restaurant aanbeveel en Max Bagels is goed vir ontbyt."
"Hierdie was vir my 'n besigheidsgeleentheid, maar ons hou gereeld in die Wes Kaap vakansie."
"Ons het die Canto CY mark bygewoon. Wat 'n fees. Dit was net baie, baie besonders!! 'n Gelukwensing ook aan hulle. Prag plek!! Goed georganiseer. Puik!!"
"Strand in kaap lê my na aan die hart. Hartsmense wat hier woon en nie so erg besig hier soos in Kaapstad self nie. Het dit baie geniet."
"Wonderlik, het ook pragtige blomme in Darling gesien. Melkbos Parkrun is baie lekker en op die strandroete."
"Kaapstad is die beste plek vir vakansies en dis hoekom Kaapstad onder die eerste top Traveling Places in die wêreld is."