Columbine Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Columbine Place is 'n selfsorgeenheid in 'n rustige en veilige woonbuurt in Durbanville, Kaapstad. Die streek spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete.
Dié smaakvol versierde eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se erf geleë en het 'n aparte eenheid. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Daar is 'n oopplan-kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, etenstafel met sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n braai-area. Hierdie eiendom maak van sonkrag gebruik en het dus nie beurtkrag nie.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Tygervallei, Glengarry-winkelsentrum, Durbanville wynplase, Kaapstad se strande, Welgemoed gholflangoedere, GrandWest Casino en Barnyard Teater in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
- Gaste dink Columbine Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Columbine-weg 4, Durbanville, 7551, Wes-Kaap