Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Rated as one of the most beautiful cities in the world. Come and see why for yourself!"
"Ons het 'n goedgeorganiseerde Wêreldbeker 7's toernooi bygewoon en verskeie roetes per voet gevolg stadion toe en in die proses plekke gesien en besoek wat jy andersins nie eers van sou geweet het nie. Ons het glad nie onveilig gevoel nie, selfs na 23:00 op straat. Die verkeer is goed beheer en sekuriteit was uitstekend met goeie polisie-sigbaarheid. Die Kaap is pragtig met baie besienswaardighede en dit was 'n wonderlike ondervinding. Die stad is skoon. Enigste bron van kritiek is dat daar bedelaars om elke hoek en draai is."
"Cape Town is exceptionally beautiful and has so much to offer for shopping, eating out, hiking beaches, wine farms, mountains and I can go on."
"Te duur vir Jan Alleman. 'n Mens kan sien hulle fokus is op oorsese mense en dit is baie baie hartseer want ons eie mense kry swaar."
"Will not stay in Strand again, not really a go back to destination for me, but everybody's tastes are different."