Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Daar is soveel om te doen. Boot trips. Stap langs die see. Daar is soveel talente wat blootgestel word. Asemrowend. Kaapstad is lewe."
"I'm a regular traveller so from my point of view, I have never been disappointed. So Cape Town, Strand is the place to check if you want to have a nice. "
"Our Canadian visitors enjoyed the beauty and warmth Cape Town offers despite the cold weather."
"Sekere gebiede baie mooi en veilig, maar maak seker dat jy nie verdwaal nie! Jy kan dan baie maklik beland in 'n vuil en gevaarlike area! Ongelukkig is baie strande bestrooi met rommel en ongelukkig wandel en slaap daar vele ongure karakters in baie goeie welgestelde areas."
"Baie mooi plek. Was op 'n slegte tyd daar. Baie gereën en dit was koud. Andersins oulik."