Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Icon 1508

"Sal altyd my gunsteling stad wees."

Kaapstad

8 on Penguin

"Pragtige plek."

Kaapstad

Hibernian Towers 505

"Abolutely beautiful! Prentjiemooi!"

Kaapstad

By Die See

"Ons het gaan stap/hike in Simonstad, gaan surf in Muizenberg, vriende ontmoet in Stellenbosch en Vishoek - alles is gerieflik relatief naby mekaar en die state is opmerlik skoon en netjies."

Kaapstad

Portico 801

"Always a great place to go, beautiful place, very laid back and peaceful."

Kaapstad

Myrtle Cottage

"We always like to holiday Cape Town area."

Kaapstad

Hella Cottage

"Baie goeie toeriste-aantreklikheid met baie dinge om te doen."

Kaapstad

Blakes Terrace 903

"Altyd 'n gunsteling, wonderlike restaurante en mense."

Kaapstad

Sunset Studio 11

"Die beste stad ooit!"

Kaapstad

Grandview Guesthouse

"Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Kaapstad

Somer Place B&B

"Cape Town is the most amazing, breathtaking city in the world with value for money."

Kaapstad

Listen to the Waves

"Kaapstad is 'n pragtige en energieke plek met soveel dinge om te doen en plekke om te sien."

Kaapstad

Avar Lodge

"Baie aangename stad."

Kaapstad

Peninsula Bay Rooms

"Cape Town is wonderfull travel destination. I love Cape Town."

Kaapstad

Nia On 131

"Amazing. "

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Beste plek in die wêreld."

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Sentraal en bekostigbaar."

Kaapstad

4 Cyphia Close Cabins

"Amazing views."

Kaapstad

Watersedge 3

"Baie lekker vir 'n rustige wegbreek."

Kaapstad

55 On Main Guesthouse and Spa

"I am a Capetonian so I love sightseeing, so Cape Town has the best beaches, people are friendly and there is always some hidden gems in and around the city ."

Kaapstad

Cape Collection - Hibernian Towers 1303

"Kaapstad-omgewing is 'n uitsonderlike streek en is 'n absolute moet vir almal wat SA besoek."

Kaapstad

Sunny South Views

"Beautiful city."

Kaapstad

The Fairway

"Die Moederstad is altyd betowerend."

Kaapstad

Urban Artisan

"Great scenery."

Kaapstad

Waterways

"Geniet dit om in die Kaap te kuier."

Kaapstad

Peninsula Bay Rooms

"Eks nou eenmaal nie mal oor die Kaap nie. Die strande is vuil en als is vrek duur. Ons was Akwarium toe, regtig 'n teleurstelling, 7 jaar terug het dit baie beter gelyk."

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang