Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2314 resensies.
"Keimoes is 'n pragtige dorp, net jammer die strate van die dorp, veral by die middedorp, is baie vuil. Vol rommel."
"Sekere dele van Kathu is baie verwaarloos en is die klomp honde want rondwaal vir kos nogal baie opvallend."
"Die dorp is baie besig en beslis 'n aanwins vir die streek, maar die munisipaliteit kan gerus meer moeite doen om die dorp netjiese te maak. Die dorp het agteruit gegaan in die 1 jaar wat ek laas daar was en dit is so 'n jammerte, want die omgewing en die mense is puik en verdien beter."
"Dis ideaal om Upington jou basis te maak en Augrabies, Kakamas ens. vandaar te verken. Ons beveel definitief die restaurant, Die Kerkmuis, in Upington aan."
"Ons gaan in die toekoms weer by Green Kalahari oorbly wanneer ons Namibië besoek."
"Ons gebruik dit vir oorslaap en vars produkte aankoop. Tref my nie as 'n besondere plek nie, maar ons ken dit ook nie goed nie."
"Augrabies is a small town, not much to do besides activities in the National Park. Activities in the National Park are well-marked hiking trails along the river gorge that are really fun and easy to do, with beautiful waterfalls along the trails and also game drives to do and the National Park is well taken care of."
"Upington akkommodasie oor die algemeen is redelik duur teenoor meeste ander dele van die land."
"A one-horse town where you can walk it flat in 30 minutes."