Geverifieerde Resensie
Kareedouw
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kareedouw bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Ons besoek aan die Nederlandse koffiewinkel op die dorp was baie aangenaam. 'n Rit tot by Jeffreysbaai neem 45 minute!"
"The Kareedouw to Baviaanskloof 4x4 track (Grade 2+) is a must-do for adventure travellers. "
"Asemrowende klein dorpie met vriendelike mense. Ferrari se pub is 'n moet en daar kry 'n mens organiese heuning te koop."
"Die mense in die dorp is baie vriendelik, asook die petroljoggies by die vulstasie oorkant. Al te lekker."