- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1331 lekke plekke om te bly
Die Tuishuise is in die hartjie van Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap geleë. Die Tuishuise is pragtig opgeknapte Vict...
6 Parsonage Street - De Kothuize is 'n klassieke, gerestoureerde Karoo-kothuisie in Graaff-Reinet se historiese Par...
Fraserburg Accommodation bied verblyf in 'n netjiese selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel met 'n privaat ing...
Bagpipe Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Magersfontein, Noord-Kaap, en is ideaal vir 'n ...
Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van di...
2 On Greeff is 'n lieflike woonstel in die stil dorpie Graaff-Reinet en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-...
Winemaker's Rest is in Westlake in Oudtshoorn. Hierdie knus selfsorgwoonstel bied die perfekte wegbreek weg van die...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer