- Aberdeen(9)
- Beaufort-Wes(103)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(108)
- Hanover(17)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(12)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(27)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(12)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1318 lekke plekke om te bly
10 Parsonage Street is 'n bekoorlike en geskiedkundige kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Parsonagestraat. D...
Inni Vlei Gastehuis is ‘n lieflike selfsorg-gastehuis in Vanwyksvlei. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek...
Karoorest Farm lê aan die bokant van 'n opgaardam diep in die Sneeuberge in die Karoo, sowat 16 km vanaf Nieu-Bethe...
De Wingerd is in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl vanuit die 1840's, en is net 7...
Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net lan...
Family Guest House is in Middelburg in die Oos-Kaap en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer