- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1333 lekke plekke om te bly
Alpha is in 'n stil straat in Sutherland geleë. Sutherland is die koudste dorp in Suid-Afrika en lê tussen die west...
Teen die Randjie is in Prins Albert geleë en bied gehalte- en bekostigbare verblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of v...
Celebratio Granaatplaas bied lieflike selfsorgverblyf op 'n granaatplaas net 30 km van Oudtshoorn af. Gaste kan ki...
In die hartjie van Graaff-Reinet staan KarooRus, 'n pragtige, opgeknapte huis wat 7 selfsorg-eenhede bied. Ongeag o...
Keurfontein Country House is op die N9 tussen Willowmore en Uniondale geleë en is maklik bereikbaar van die hoofpad...
De Waenhuis is 'n unieke en oorspronklike plaaskothuis wat aan die rand van 'n perske- en appelkoosboord in die Kle...
Als In Oorvloed @ Merweville is 'n selfsorghuis in die oulike dorpie Merweville. Die dorp is 'n gewilde bestemming ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer