- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(104)
- Britstown(17)
- Carnarvon(22)
- Colesberg(54)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(109)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(14)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1340 lekke plekke om te bly
Coffee @ Home is pragtige gastekamers in die klein dorpie, Prieska, in die Noord-Kaap Die gastehuis bied 4 en suit...
De Akker Gastehuis is sentraal in die middedorp van Oudtshoorn in die Klein-Karoo geleë en is stapafstand vanaf res...
4 on Meiring is 'n moderne Karoo-huis in 'n stil straat in die pragtige Prins Albert wat teen die voet van die maje...
Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuk...
Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofda...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer