Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.
"Ons bly graag daar oor. Dis gerieflike amper halfpad bestemming na ons eindpunt toe."
"Maak gerus 'n draai by Kokkedoor Tessie se Nessie vir heerlike tuisgemaakte pasteie en koekies."
"Koop aandete voor aankoms of neem padkos saam. Veilige dorp. As tussen Kaapstad en Pretoria reis, is dit oorweldigend die ideale plek om te oornag. Uit Pretoria kan jy tot 09:00 vertrek en nog rustig in Hopetown aankom. Erken die 60 km borde hulle is altyd op spoedwag. oppas vir slaggate met indraai na dorp, nie te bad. "
"Karoo Nasionale Park by die dorp is die hoof aantreklikheid. Hulle is vriendelik, netjies en baie behulpsaam."
"Pragtige Karoo-omgewing en altyd goed om hier te wees en die mense en omgewing te ervaar."
"Beautiful quaint town! Lots to do and see with gorgeous homes all over the show."
"Dorp raak vervalle, maar vriendelike inwoners. Nie veel restaurante om van te kies nie."
"As ek terug huis toe ry dink ek nie regtig aan Britstown nie. Sal nog eendag daar stop en rondkyk. Hulle het 'n ryk geskiedenis oor die Anglo-Boereoorlog."
"Die dorp lyk moeg en dors, maar ‘n lekker bui reën het uitgesak en kon ek deel wees van die inwoners se vreugde. Die munisipaliteit moet moontlik belê in meer aktiwiteite vir die jongspan wat die strate vol is. "
"Pragtige dorpie en heelwat om te doen (Gay's Guernsey Dairy, museum, galerye, lekker restaurante). Salig om deur die dorp te stap, met sy mooi watervore. "
"Food in town exceeded expectations. Great lunch at lazy lizard with outstanding homemade bread. Dinner at Art gallery (recommendation by lodge) has inspired menu and wine choices."