Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.
"Ongelooflike rustige Karoo-dorpie. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die aandete in die Swartberg Hotel sal ons nog lank onthou! Fantastiese diens en lekker kos."
"We only stayed one night but the dam was full and there were plenty of people with boats and fishing."
"Blyk nie 'n veilige area te wees nie. Te veel straatkinders/haweloses wat jou lastig val en onveilig laat voel."
"Het glad nie geweet van die bestaan van die plek nie. Uniek en baie interessant om die geskiedenis te hoor. "
"Daar is soveel moontlikhede op die dorp, veral in die echo-toerisme omgewing. Ek glo met die hulp van die Provinsiale Regering, kan dinge net verbeter."
Somerset East (KwaNojoli), Karoo
Avondrust Guesthouse"Baie mooi dorpie en beplan al klaar om hom weer te besoek."
"Ons was aangenaam verras met die omgewing en sy mense en sal graag met volgende geleentheid 'n dag langer daar wil bly."
"Die mooiste juweel van 'n plek. Waar jou kruideniers nog by jou huis afgelaai word. Merweville is 'n absolute moet!"
"Die beskikbaarheid van goeie restaurante was baie beperk. Behalwe die gewone gesinsrestaurante, wat nie altyd in 'n moeë reisiger wat nie blootgestel wil word aan jong kinders nie, se smaak val nie, was daar slegs twee restaurante, waarvan een definitief nie aan ons smaak voldoen het nie, veral omdat dit eers hul deure teen 19:00 geopen het. Die ander restaurant was heel aangenaam."
"Ek is mal oor Prins Albert! Ons het die Donkey Sanctuary besoek, ongelooflike werk wat daar gedoen word, besoek dit gerus."
"Dit wil voorkom of die munisipaliteit die strate begin skoonmaak. Lyk beter as 'n jaar gelede."