Geverifieerde Resensie
Kimberley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kimberley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 791 resensies.
"Die Gat is 'n moet. Magersfontein is 'n baie interresante en geskiedkundige ervaring. Kan Kimberley beslis aanbeveel. McGreggor Museum is baie leersaam. "
"Ons het vir twee jaar in Kimberley gewoon en gewerk, baie verbeterings is gemaak en ons was verbaas oor al die nuwe winkels en die Horseshoe Inn."
"Goed geleë. Naby als, daar is baie om te sien. Ons het 'n hele oggend by die 'groot gat' en myndorpie spandeer. Lekker daar geëet en baie fotos geneem. Die flaminke by Kamferdam is 'n belewenis. Gesukkel om van die plekke te kry. Van die GPS koordinate op Kimberley toeristekaart is verkeerd."
"Was geweldig beïndruk deur die vriendelike ontvangs by al die besighede waarby ons betrokke was. Die behulpsaamheid van die werkers het my werklik beïndruk."
"Die dorp is baie mooi skoon en netjies en bied baie besienswaardighede."
"Ons wil weer 'n naweek in Kimberley kuier om al die historiese besienswaardighede te besoek. "