Geverifieerde Resensie
Klein Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2950 resensies.
"Love die dorp - sal beslis weer wil teruggaan. Een dag is hopeloos te min tyd."
"Die geologiese geskiedenis van Montagu is ongelooflik, en duidelik te sien in die wonderlike landskap reg rondom."
"Oudtshoorn is maar baie "middle of nowhere", maar ook baie netjies en skoon met al die geriewe wat jy nodig sal hê op toer, en 'n baie gerieflike rus-stop vir as mens ver reis (maar nie vreeslik opwindend vir vakansie-hou nie)."
"Soveel om te doen en te sien. Bespreek liewer ekstra tyd om alles te kan geniet."
"Beautiful just very hot. Street names were a bit of a challenge, as they are not very well marked, but helpful residents guided us."
"Pragtige dorp. Die restaurant wat selfs inwoners in Montagu aanbeveel het om aandete te geniet was gesluit. Die hotel waar ons uiteindelik gaan aansit het om te eet was 'n uiterste mislukking. Twee van die kossoorte op die spyskaart was nie beskikbaar nie."
"Montagu is regtig 'n pragtige plek met 'n ou wêreldse karakter. Die ou huisies en lekker kuierplekke is besonders. Ons sou dalk net gedink het dat die lekker plekke nie al 20:00 toemaak oor 'n naweek nie."
"Oudtshoorn raak nou ń slaapdorpie. Toeriste, veral die uit die buiteland voel nie meer saans veilig nie, word oormatig deur sogenaamde karwagte gepla."
"Oudtshoorn is ń juweel. Die Surval boetiek olyfplaas is beslis die moeite werd om te besoek. Handré het baie moeite gedoen om ons op ń toer te neem. Ons sal van hulle akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Jemima restaurant is besonders. Vriendelike diens."
"Die moeite werd en vra vir 'n herhaling. Pragtige landskap en natuur rigting die Cangogrotte en Meiringspoort."
"I haven't been to Oudtshoorn other than passing through, but the town is well-kept and neat. Lots to do in the surrounding mountains, we were there to see the caves. Will definitely be back to do more there and stay at Old Mill."
"Baie goeie wegbreek. Goeie weggesteekte plekkies waar mens heerlik kan kuier. Nostalgie is 'n puik restaurant waar mens altyd tevrede sal wegstap."