Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2950 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"Oudtshoorn is a great little country town. But has all the amenities you need. There are many things to do, not just the caves and ostrich farms. We could have stayed longer."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof Country Lodge

"Baie om te doen en besig te bly. As jy wil rustig wees, is Oudtshoorn ook die plek vir dit want die weer is gewoonlik goed daar. Soms bietjie warm, maar as jou geriewe swemplek het, is jou kop deur!"

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Old Mill Lodge & Restaurant

"Pragtige plek om heen te gaan en baie om te doen."

De Rust, Klein-Karoo

Malcolm's Place

"Lekker rustige plek om te ontspan. Mense in De Rust is baie vriendelik en behulpsaam."

De Rust, Klein-Karoo

Accommodation @1965

"Oulik en baie plaaslik, eetplekke maak vroeg toe, 19:30."

De Rust, Klein-Karoo

De Rust Boutique Backpackers

"Good spot offering value for money."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"Oudtshoorn bied baie meer as wat ons bewus was van en beplan 'n langer verblyf in die nabye toekoms. 'n Mens het baie meer tyd nodig om alles in die omgewing te sien en ervaar. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Kan 'n besoek aan die volstruis klaar aanbeveel."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Bisibee

"Baie besienswaardighede, vriendelike mense!"

Klein-Karoo

Plaas Goeie Hoop

"The entrepreneurs in these small Klein Karoo towns are amazing."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Langenhoven B&B

"Hulle besienswaardighede is baie duur."

De Rust, Klein-Karoo

Kabbelrus

"Mooi dorpie, interessante winkels, rustige atmosfeer. "

Klein-Karoo

Ou Tol Cango Retreat

"Baie lekker - ook in Desember! Mense is baie vriendelik en gasvry."

Klein-Karoo

Mountain View Organics

"I won't hesitate to recommend it."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

El Dorado 29

"'n Moet om te gaan kuier."

Montagu, Klein-Karoo

MonTQ Guest House

"Baie mooi ou dorpie."

De Rust, Klein-Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is 'n móét besoek dorpie, waar alles skoon en netjies is. Die vriendelikste, gasvry mense. Oulike restaurant en koffiewinkels. Pragtige natuurskoon."

Montagu, Klein-Karoo

Badensfontein

"Lieflike plekkie. Ons gaan weer terug. Die mense daar is vriendelik. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge

"Lovely clean town, superb gift shops, must see the Kango caves and the ostrich farms."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Terra Bianca

"Oudtshoorn baie lekker plek."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"Wonderlike ervaring, twee dae is te kort om alles te kan verken."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

El Dorado 23

"Skoonste dorp, selfs op 26 Desember was daar skoonmakers in die strate. Die dorp lyk vooruitstrewend. Daar is geen bouvallige en leegstaande besighede. Hoewel daar ernstige water tekort is, was al die publieke tuine pragtig versorg. Dienslewering duidelik nie 'n probleem in Oudthoorn."

Klein-Karoo

Amber Lagoon Backpackers Lodge

"Die mense is baie vriendelik en dis baie warm daar. Koue biere loop vinnig."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kareebos Wildreservaat

"Ons was by Wilgewandel en sal dit as 'n moet bysit!"

Blad
Blad 63 - Wys 1861 tot 1890
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem