Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 8 - 81 lekke plekke om te bly
Eiesig is 'n bekoorlike dubbelverdiepingkothuis wat selfsorgverblyf in Kleinmond bied. Dit is ideaal vir 'n wegbree...
Whale Tails Beach Holiday is 'n bekoorlike woonstel in die hawe in Kleinmond. Dit is naby verskeie restaurante, win...
Shalom Self-Catering is 'n bekoorlike suite op die eienaar se perseel. Dit bied gerieflike verblyf in Kleinmond. H...
All Rounder Holiday Homes is op die skilderagtige R44 geleë, op die grens van die mees biodiverse vallei op aarde, ...
Karinchen bied gerieflike selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 200 m van die rotsagtige strand af. Gaste kan tu...
Sea Studio is 'n mooi selfsorghuis in Kleinmond wat deel is van Suid-Afrika se Walviskus. Die huis is 900 m van die...
Spatalla Holiday Homes - Spatalla 4 is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Kleinmond, 'n bekoorlike kusdorpie...
Fynbos Holiday House is in Kleinmond geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na ...
Langsmekaar is 'n ruim vakansiehuis met 'n uitsig oor die see en strandmeer in die hartjie van Kleinmond. Dit is id...
Kleinmond Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met 4 slaapkamers. Die huis...