Indien jy Kleinsee besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinsee.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinsee Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinzee accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinsee akkommodasie
8 lekke plekke om te bly
Nollie's is 'n gemaklike, smaakvolle en selfsorg-gesinskothuis, sowat 80 m van die see af. Dié kothuis bied slaap...
Beach House is ‘n luukse historiese huis wat uit die 1870’s dateer en in Port Nolloth geleë is. Dié kusdorpie is be...
Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamer...
Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek...
Jakkalswater Gasteplaas, is 'n gesins- en natuurgeoriënteerde gasteplaas, sowat 13 km buite Springbok, op die Nabab...
De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km la...