Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.
"Knysna is one of the best vacation destinations. Absolutely beautiful place and friendly people."
"Die dorp is nie my gunstelingplek om te besoek nie, maar die Knysnawoud is waarvoor ek elke jaar teruggaan. Die dag, asook die langer staproetes in die bos is asemrowend. Hier kan jy die stilte en vrede van die natuur weer beleef soos op min ander plekke."
"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."
"Knysna is no longer the town it was before Covid, which is understandable. However, some areas in the middle of town are quite dirty and there is even some deterioration in certain areas. Even the waterfront is no longer as safe as it used to be. I miss the old Knysna with its busy streets and stalls on the sidewalks."
"Knysna is 'n uitstekende reisbestemming vir toeriste. Daar is baie om te doen en sien in die mooi omgewing van Suid-Afrika."