Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Knysna

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.

Knysna

Salt River Lodge

"Baie om te doen en sien."

Knysna

Loeriewood Garden Apartment

"Beautiful and unique part of the Garden Route."

Knysna

Knysna Houseboat Evening Star

"Knysna is an incredible holiday destination! There is so much to do and see in and around Knysna. You will have to go back! Definitely one of my favourite towns to visit."

Knysna

Orange Inn Knysna

"The establishment provides everything you need for a short stay in Knysna. Well-positioned, comfortable, well-priced, and clean and the service is good."

Knysna

Knys n Nautical @ Long Last

"Pragtige dorp. Genoeg winkels om 'n keuse te bied van waar om daaglikse benodighede te koop, maar ook restaurante vir alle prysklasse."

Knysna

The Gallery Luxury Apartment 110

"Knysna is 'n veilige area en baie netjies skoon. Ons het meestal gestap na restaurante in die aand."

Knysna

Brenton Breakers

"Maak seker daar is genoeg tyd om als in te pas wat daar is om te doen."

Knysna

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

"Liefling plek in die Suid-Kaap."

Knysna

Shell's Corner Cottage

"The Heads and Knysna Waterfront are amazing. We loved the scenery."

Knysna

Estuary Rest

"Ons hartsplek. Dit sê alles!"

Knysna

Paradise Private

"Was en sal altyd mooi en 'n lekker vakansieplek wees."

Knysna

Thesen Islands

"Always nice to visit this beautiful little town with so much to offer."

Knysna

Bibi Ellipsis

"It was our first visit but definitely not the last, love the place."

Knysna

Woodlands Self-Catering

"Knysna is die ideale plek vir 'n romantiese wegbreek - die Waterfront is effens leeggeloop maar Thesen Island is pragtig en mens kan veilig tussen die winkeltjies ronddrentel. Daar is heelwat restaurante om van te kies en Freshline Fisheries het heerlike seekos (op pad Thesen Island toe) - niks fancy nie maar uitstekende waarde vir geld en heerlik voorberei. Tappas & Oyster in Thesen Island is ook 'n lekker kuierplek - sonder enige tierlantyntjies en fieterjasies. The Bell Pub is ook 'n moet - mens voel of jy in 'n klein Village in Engeland sit. Ille de Pain Bakery - lyk heerlik - ons het die plekkie ongelukkig eers ontdek na middagete maar van buite het dit na die ideale plek gelyk vir lekker etes."

Knysna

Under Milkwood Chalets

"Except for the loadshedding we enjoyed it and will be back."

Knysna

Brenton On Rocks

"Merk agteruitgang op wat Knysna se dorpsgebied betref in vergelyking met wat ons gewoond was in die verlede."

Knysna

Protea Guest House

"Altyd lekker."

Knysna

Brenton Breakers

"'n Plek waarna ons keer-op-keer terugkeer."

Knysna

Cliffhanger Cottage

"Too much to do."

Knysna

Monks Holiday Chalets and Caravan Park

"Uitstekende dienslewering"

Knysna

The Bamboo Lodge in Knysna

"Knysna is en bly maar eenvoudig een van die mooiste dorpe."

Knysna

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

"I only went to waterfront for an hour, it's beautiful."

Knysna

Lighthouse

"Die stad en omliggende area is asemrowend."

Knysna

Estuary Rest

"Knysna (dorp) self baie agteruit gegaan, besoekers maar op hulle hoede wees in dorpsgebied."

Knysna

Blue Moon Family Apartment

"Knysna is stunning and has much to offer a visitor. Really nice area built into the mountains. Loved the experience."

Knysna

Tranquility and Simplicity

"Our holiday adventure list is already planned for our next visit to Knysna."

Knysna

Peace and Tranquillity

"Bo verwagtig. Ons sal beslis terugkom."

Knysna

Abalone Lodges

"Nooit geweet ons het sulke pragtige plekke by ons nie."

Knysna

Fernhill Tented Treehouses

"Knysna se mense was vriendelik en het ons na al die plekkies verwys waarvan net locals sal weet. Sal Knysna beslis weer besoek."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang