Geverifieerde Resensie
Knysna
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Knysna bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1335 resensies.
"Alles is naby geleë en die omgewing is baie vriendelik vat sy mense betref. Kan nie wag om weer te kuier nie."
"Knysna omgewing is idillies. Die dorp is bietjie vervalle, strate is sleg en het baie gate. Parkeerplek is 'n nagmerrie. Die onderdakparkeerplekke is baie donker en nie juis besoekers vriendelik nie. Thesen Island is pragtig asook die uitkyk by die Heads."
"Currently good restaurants are over booked and difficult to get into. So book early to avoid disappointment. Try a restaurant called Persello Pizzeria in the Memorial Square in the main road. Their food is fantastic and the family owned restaurant was the highlight of our stay in Knysna."
"Knysna is een van ons gunstelingplekkies om te besoek. Mooier as mooi! Daar is nie veel om te doen nie, so Knysna is meer 'n plek om te ontspan."
"We will never go there again, Knysna Pockets have gone down in quality from what it was before."
"Die dorp is vriendelik en ordelik, rustig en netjies, met lekker restaurante en boekwinkels."
"Knysna has a lot to be explored, didn't get time for this, but maybe next time for sure."
"The sights are gorgeous. We also visited the waterfront and the famous 34 South Cafe. Got some delicious sushi. Their menu is so vast that it was hard to choose. The buzz and ambience was amazing. Knysna people are super friendly too. "
"Uitstekend en defnitief 'n bucket list vir enige iemand! Soveel om te doen en soveel uitsigte en 'n ongelooflike mooi wêreld en pas om te besoek!"
"Ek dink Knysna is 'n pragtige plek en ek sal graag daar wil gaan bly. Lieflike mense. Altyd vriendelik."
"Asemrowende uitsigte vanaf Lake Brenton se uitkykpunte van die Knysnameer en oor die oseaan. "
"Knysna is 'n baie mooi plek. Daar is genoeg besienswaardighede en die lekkerste restaurante. "
"There is beach and forest walks in and around. Fantastic place to re-connect with nature. "