Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
11 lekke plekke om te bly
Black Rock Accommodation is naby die Hole in the Wall in die Oos-Kaap geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse ...
Freedom O' Clock Backpackers Retreat is in 'n klein Pondo-dorpie naby die Mdumbi-riviermonding aan die Hluleka-kant...
Swell Eco Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is ideaal is vir paartjies, groepe en families. Hierdie lodge is in d...
Buffys Surf Bungalows is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eie...
Nqabara Eco River Lodge is aan die oewer van die Nqabara-rivier in die omgewing van Dwesa aan die Wildekus geleë. D...
Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vana...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer