Indien jy Kommetjie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kommetjie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kommetjie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kommetjie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kommetjie akkommodasie
39 lekke plekke om te bly
The Retreat
The Retreat bied 'n privaat gastesuite op die gasheer se perseel in Kommetjie, Kaapstad. Die eiendom is stapafstand...
Koi Cottage
Koi Cottage is in Kommetjie geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is geskik vir beide ko...
Flamingo View
Flamingo View is 'n pragtige solder op die eienaar se perseel in die hartjie van Imhoff's Gift, Kommetjie en is 'n ...
Happy Home Imhoff's Gift
Kommetjie's Sandy Shores is 'n lieflike huis in Kommetjie en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die stran...
Fin Whale Beach House is 'n stylvolle strandhuis in Kommetjie, waar daar 'n rits restaurante, koffiewinkels, deli's...