Geverifieerde Resensie
Kroonstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kroonstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 174 resensies.
"Worst service ever at Steers. The food outlets at the shopping centre close to the accommodation leave a lot to be desired when it comes to cleanliness and service."
"Strate vreeslike slaggate. Load shedding heeltyd terwyl ons daar was, elektrisiteit selfs buite load shedding af."
"Die gate in die paaie gee 'n wrang smaak in 'n mens se mond veral as jy daar opdaag met 'n voertuig wat meestal geskik is vir 'n hoofweg."
"Dit is 'n vriendelike, Afrikaanse dorp met juwele om te ontdek en funksies en markte wat gereeld plaasvind."
"Ons gaan volgende jaar weer bespreek om in Kroonstad te bly vir 'n naweek in die vriendelike dorp."