Geverifieerde Resensie
Kroonstad
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kroonstad bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 174 resensies.
"Ongelukkig het ons nie in die dorp ingegaan nie maar dit is is heerlike boere-, bosveldomgewing."
"As bikers we found Kroonstad a fabulous town to visit, everybody was friendly and very glad to host a motorbike rally in their town, we will definitely be back!"
"Die middedorp is nie netjies nie, strate oral in swak toestand. Baie jammer dat plaaslike regering/munisipaliteit nie hul deel doen nie."
"Oor die algemeen is die paaie in en om Kroonstad haglik, meeste paaie kort opgradering, ander is totaal en al onbegaanbaar."
"Al die paaie in die dorp is van die swakste wat ek nog gesien het. Daar is slaggate in al die strate."
"Easy to find one's way around the town, and locals are always ready to assist if help is required."