Geverifieerde Resensie
Kruger To Canyons
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger To Canyons bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1697 resensies.
Pelgrimsrus, Kruger Tot Canyons
Mona Cottage"A real South African gem. So much history and the quaintest town. Love, love, love Pilgrim's Rest!"
"Heerlike eetplekke en naby baie besienswaardighede. Billike pryse en gasvrye mense"
"Dit was hartseer om te sien hoe die paaie verval het. Wou die naaste waterval gaan besoek het, maar sal 'n trekker benodig om tot daar te kom."
"Elke persoon moet dit besoek en die pragtige natuurskoon beleef. Al die besienswaardighede is baie naby aan Graskop en maklik om te besoek. Die Graskop mense is baie vriendelik en behulp saam. Die blyplekke is skoon en netjies sowel as veilig. Ek sal so 'n wegbreek aanbeveel."
"The place that freshes your mind and is full of nature to feed your eyes. I like Graskop."
"Sommige paaie nie so begaanbaar soos mens sou wou hê nie, maar oor die algemeen 'n wonderlike omgewing om in te wees."
"Nice little town, perfectly situated to visit waterfalls and God's Window."
"Dis 'n lieflike plekkie en het die nodige winkels wat mens gerieflik vind. Dis 'n ideale vakansiebestemming."
"Meeste restaurante op Maandae gesluit. Nie veel in Sabie self om te sien in doen nie. Maar so 40 km om Sabie baie pragtig. Graskop - Pelgrimsrus is 'n moet."