Geverifieerde Resensie
Kuilsrivier
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kuilsrivier bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 35 resensies.
"Kuilsrivier is baie gerieflik geleë. Dit was naby aan winkels en ons kon vinnig in Kaapstad self uitkom vir afsprake. "
"Dis redelik naby Stellenbosch geleë. Mens het die rustigheid om buite die dorp te bly maar is nie ver van winkels en restaurante af nie. Baie mooi. Paaie soontoe is ook goed."
"Padwerke moet net minimaal gedoen word op 'n slag, so baie padwerke op een slag veroorsaak verkeersprobleme."
"Lovely surroundings. Kuilsrivier has all the shopping conveniences and a mall with a variety of shops. Well maintained, wide roads."