Indien jy Kuruman besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kuruman.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kuruman Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kuruman accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kuruman akkommodasie
28 lekke plekke om te bly
Janke Guesthouse
Janke Guest House bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie, Kuruman. Ons gastehuis is op die R31 geleë en i...
Amaziah Guesthouse is in die dorpie Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt met geri...
Die Mynhuis Guesthouse
Die Mynhuis Guesthouse is in ’n stil straat in Kuruman en is die ideale basis om die omliggende area en besienswaar...
La Ringrazio bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie tussen die kameeldoringbome in Kuruman. Die eenhede is perfek...
Shomatobe Lodge bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Kuruman. Dit is die perfekte keuse vir gesinne of vrie...
Pab-Love Guest House
Kuruman Lodge By Country Hotels is 'n verwelkomende verblyfopsie in die Noord-Kaap en bied gerieflike, onvergeetlik...
Kuruman Leach Lodge
Kuruman Leach Lodge bied gereiflike B&B-verblyf met 'n rustige ligging langs die Kurumanrivier. Die lodge is 3,5 km...