Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

5754 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Eden Dunes 69

Selfsorg in Margate,  MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense

Eden Dunes 69

Selfsorg in Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 8 mense

Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Shelly Beach, oorkant die skibootklub. Die woonstel h...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

57 Chakas Cove is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Birches Cottage & Willows Garden Room is in 'n stil hoekie van die Drakensberg Wêrelderfenispark geleë met die Umzi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Visvang
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense

Tugela Mouth Guest House

Selfsorg in Tugela Mouth, Tugela MouthKwaZulu-Natal
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense

Tugela Mouth Guest House is 'n selfsorgvakansiehuis op die eienaar se perseel. Dit is 'n uur van Durban af, by Tuge...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

505 Golden Sands

Selfsorg in North Beach, North BeachKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

505 Golden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel wat in die veilige Golden Sands-gebou in Nor...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Beechwood Cottage, is in Oribi Gorge op die KZN Suidkus geleë en is 'n pragtige tuinkothuis op 'n werkende suikerri...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense

A Boat House

Selfsorg in Rosetta,  RosettaKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense

A Boat House

Selfsorg in Rosetta, RosettaKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 4 mense

A Boat House is 'n versteekte juweel op die Mooirivier se oewer in Rosetta en bied 'n ontspannende en rustige wegbr...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 153
per nag, vir 4 mense

The Manors 38

Selfsorg in Willard's Beach, Willard's BeachKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 153
per nag, vir 4 mense

The Manors 38 bied verblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito wat naby Willard's Beach geleë is. Dié ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 153
per nag, vir 4 mense

Topanga 63

Selfsorg in Margate,  MargateKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense

Topanga 63

Selfsorg in Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Topanga 63 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat stapafstand vanaf Uvongo-waterval is. Dit bied 'n pragtige uitsig ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 8 mense

Kilworth Beach Cottage is 'n pragtige vakansiewoonstel op die grondverdieping van die eienaar se eiendom en het 'n ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 8 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang