- Amanzimtoti(269)
- Ashburton(4)
- Ballito(896)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(15)
- Empangeni(6)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(73)
- Hillcrest(21)
- Hilton(35)
- Hluhluwe(44)
- Howick(54)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(2)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(144)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Mandini(2)
- Margate(1036)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(44)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(28)
- Port Edward(223)
- Port Shepstone(174)
- Richardsbaai(82)
- Scottburgh(75)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(26)
- Underberg(70)
- Utrecht(6)
- Uvongo(413)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(986)
- Drakensberge(661)
- Hibiskuskus(1855)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(154)
- Midlands Meander(207)
- Natalse Middellande(357)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(20)
- Noordkus(1682)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(130)
- Suidelike Drakensberge(186)
- Suidkus(2356)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(113)
- Westbrook(24)
- Zoeloeland(431)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5753 lekke plekke om te bly
Cottage Pie bied veilige selfsorgverblyf in die kusoorddorpie Leisure Bay. Die huis is geskik vir 7 gaste en het 3...
The Bridge Holiday Apartment 19 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in The Bridge Vaka...
Farmhouse Lodge bied B&B-verblyf en is in die rustige Hilldrop in Newcastle geleë. Die lodge is ideaal geleë, 3 min...
Elwandle is 'n pragtige selfsorghuis in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek aan die Dolfynkus en die huis spog met...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer