- Amanzimtoti(269)
- Ashburton(4)
- Ballito(896)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(15)
- Empangeni(6)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(73)
- Hillcrest(21)
- Hilton(35)
- Hluhluwe(44)
- Howick(54)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(2)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(144)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Mandini(2)
- Margate(1036)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(44)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(28)
- Port Edward(223)
- Port Shepstone(174)
- Richardsbaai(82)
- Scottburgh(75)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(26)
- Underberg(70)
- Utrecht(6)
- Uvongo(413)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(986)
- Drakensberge(661)
- Hibiskuskus(1855)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(154)
- Midlands Meander(207)
- Natalse Middellande(357)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(20)
- Noordkus(1682)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(130)
- Suidelike Drakensberge(186)
- Suidkus(2356)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(113)
- Westbrook(24)
- Zoeloeland(431)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5754 lekke plekke om te bly
Lions Valley Lodge bied verblyf waar alles ingesluit is in die Nambiti Private Game Reserve in die hartjie van KwaZ...
Black Rock Beach Cottage is geleë in Zinkwazi, een van die min, pragtige, ongerepte strande wat nog behoue gebly he...
51 The Oval
51 The Oval bied veilige, gerieflike, ruim verblyf op die Umhlali Golf and Country Estate in Ballito. Die huis is i...
Sue Casa 1 is in Manaba, Uvongo, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer