Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

5753 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 6 mense

Luxury Breathtaking 6 Sleeper bied 'n wegbreek na elegansie aan die kus in Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die K...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 4 mense

RR7 The Glades, Dunkirk Estate

Selfsorg in Salt Rock, Salt RockKwaZulu-Natal
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 4 mense

RR7 The Glades, Dunkirk Estate is op 'n rustige landgoed in Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Hierdie...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Lake View Cabanas bied gerieflik gemeubileerde, skoon verblyf in woonstelle en is die ideale basis vir 'n gesinsvak...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Hilltop Durban Bed and Breakfast is 'n oorspronklike plaashuis wat 85 jaar gelede gebou is en met 'n ouwêreldse bek...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 165
R 1 165 R 1 049
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 165
R 1 165 R 1 049
per nag, vir 6 mense

Die Ramsgate Palms-kompleks is teen die koppie geleë met 'n uitsig oor Ramsgate se hoofstrand en dis die ideale ple...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Swem
Vanaf R1 165
R 1 165 R 1 049
per nag, vir 6 mense

Koelwaters

Selfsorg in Port Edward,  Port EdwardKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 8 mense

Koelwaters

Selfsorg in Port Edward, Port EdwardKwaZulu-Natal
Vanaf
R 4 050
per nag, vir 8 mense

Koelwaters is 'n bekoorlike selfsorghuis by die strand en is perfek vir 'n idilliese gesinsvakansie in Estaury Coun...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag, vir 8 mense

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense

Waterfront 33 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense

Cassiandra Place is in die stil buurt Arboretum in die kusdorpie Richardsbaai geleë. Die eiendom is 7 km vanaf Alka...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense

San Lameer 2909

Selfsorg in Southbroom, SouthbroomKwaZulu-Natal
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

San Lameer 2909 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa in gewilde San Lameer-landgoed. Hierdie v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 6 mense

Anchored Inn II - A Slice of Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n see-uitsig vanuit die slaapkamers, sitar...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 6 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang