- Amanzimtoti(269)
- Ashburton(4)
- Ballito(896)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(15)
- Empangeni(6)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(73)
- Hillcrest(21)
- Hilton(35)
- Hluhluwe(44)
- Howick(54)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(2)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(144)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Mandini(2)
- Margate(1036)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(44)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(28)
- Port Edward(223)
- Port Shepstone(174)
- Richardsbaai(82)
- Scottburgh(75)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(26)
- Underberg(70)
- Utrecht(6)
- Uvongo(413)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(986)
- Drakensberge(661)
- Hibiskuskus(1855)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(154)
- Midlands Meander(207)
- Natalse Middellande(357)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(20)
- Noordkus(1682)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(130)
- Suidelike Drakensberge(186)
- Suidkus(2356)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(113)
- Westbrook(24)
- Zoeloeland(431)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5753 lekke plekke om te bly
Goss Game Farm Homestead Camp
Goss Game Farm Homestead Camp is in die noorde van KwaZulu-Natal se bosveld, 25 km van Pergola af geleë. Hierdie pr...
Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Ma...
Ohana Leisure is in Leisure Bay, Port Edward, geleë. Die vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofsl...
Pumula Holiday Home bied gehalte-selfsorgveblyf met 'n pragtige see-uitsig in Hibberdene, naby Pumula-strand en Mel...
34 Hornbill is 'n asemrowende vakansiehuis op die veilige Salta Sibaya-landgoed in Umdloti en bied gedeeltelike see...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer