- Amanzimtoti(264)
- Ashburton(4)
- Ballito(933)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(15)
- Empangeni(6)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(71)
- Hillcrest(23)
- Hilton(39)
- Hluhluwe(45)
- Howick(54)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(3)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(146)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Lions River(1)
- Mandini(2)
- Margate(1058)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(42)
- Nottingham Road(92)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(27)
- Port Edward(230)
- Port Shepstone(177)
- Richardsbaai(80)
- Scottburgh(76)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(27)
- Underberg(69)
- Utrecht(6)
- Uvongo(420)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(51)
- Dolfynkus(1024)
- Drakensberge(662)
- Hibiskuskus(1887)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(155)
- Midlands Meander(205)
- Natalse Middellande(360)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(17)
- Noordkus(1727)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(132)
- Suidelike Drakensberge(184)
- Suidkus(2384)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(115)
- Westbrook(25)
- Zoeloeland(429)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5847 lekke plekke om te bly
Amazibu 504 - Paradise on the Sea is in 'n veiligheidskompleks in Amanzimtoti geleë. Amanzimtoti is 'n kusdorpie wa...
Stone Cottage is 'n rustieke selfsorgkothuis op 'n rustige, werkende plaas in die beeldskone Balelaberge, ongeveer ...
San Lameer Villa 3708 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla wat in San Lameer landgoed geleë is. Hierdie subtropiese para...
Clivia Guest Room is in Wembley, Pietermaritzburg en is ideaal vir oornagverblyf. Die selfsorgkamer bied slaapplek...
1000 Hills Luxury Cabin is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaars se perseel geleë is, in die Vallei van 'n 1000 He...
Nkutu River Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die pragtige en boomryke area van Forest Hills. Verblyf...
Cycad Rock Fishing Lodge is langs die Jozini-dam in KwaZulu-Natal geleë en bied verblyf wat ideaal vir visvang-ento...
Ballito Flat on 8 Lindsay bied knus oornagverblyf net 10 minute se stap vanaf Willards-strand. Hierdie oopplan-woon...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer