- Amanzimtoti(267)
- Ashburton(4)
- Ballito(932)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(16)
- Empangeni(7)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(71)
- Hillcrest(22)
- Hilton(39)
- Hluhluwe(44)
- Howick(55)
- Ifafa Strand(3)
- Ixopo(3)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(146)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Lions River(1)
- Mandini(2)
- Margate(1057)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(6)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(23)
- New Germany(9)
- Newcastle(41)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(26)
- Port Edward(226)
- Port Shepstone(178)
- Richardsbaai(81)
- Scottburgh(72)
- Shelly Beach(97)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(27)
- Underberg(69)
- Utrecht(6)
- Uvongo(423)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(1018)
- Drakensberge(663)
- Hibiskuskus(1886)
- Highmoor(13)
- ISimangaliso Wetland Park(157)
- Midlands Meander(206)
- Natalse Middellande(362)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(17)
- Noordkus(1726)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(133)
- Suidelike Drakensberge(183)
- Suidkus(2381)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(114)
- Westbrook(25)
- Zoeloeland(430)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5808 lekke plekke om te bly
La Loggia B&B bied kamers met pragtige see-uitsigte vanaf die kamers, balkonne en private terrasse. Elke kamer het ...
Timber Ally bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Umtentweni, in 'n omheinde tuin naby die str...
Tranquility is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Southbroom, KwaZulu-N...
1000 Hills Luxury Cabin is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaars se perseel geleë is, in die Vallei van 'n 1000 He...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer