Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

5863 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Beach Forest Lodge

Selfsorg in Ballito,  BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

Beach Forest Lodge

Selfsorg in Ballito, BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)

Bali Hai 603

Selfsorg in Westbrook,  WestbrookKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 792
per nag (plek vir 6)

Bali Hai 603

Selfsorg in Westbrook, WestbrookKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 792
per nag (plek vir 6)

Bali Hai 603 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Westbrook. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 792
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 659
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 659
per nag (plek vir 6)

The Beacon 28 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks net 'n entjie vanaf Thompsonsbaai-...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 659
per nag (plek vir 6)

The Nuthouse Hilton

Selfsorg in Hilton,  HiltonKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 480
per nag, vir 5 mense
Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie

The Nuthouse Hilton

Selfsorg in Hilton, HiltonKwaZulu-Natal
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 480
per nag, vir 5 mense

The Nuthouse Hilton is in 'n dorpie tussen Howick en Pietermaritzburg geleë. Die selfsorghuis bied rustige verblyf ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 480
per nag, vir 5 mense

6 Key Largo

Selfsorg in Doonside,  DoonsideKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)

6 Key Largo

Selfsorg in Doonside, DoonsideKwaZulu-Natal
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 5)

6 Key Largo is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige en luukse kompleks in Doonside aan die Suidkus. Die woo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

2 Annie's Place Rawdons Country Estate is 'n bekoorlike selfsorghuis op die veilige Rawdons Estate in Balgowan, Not...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 695
per nag (plek vir 2)

Radisson Blu Apartment is in die Radisson Blu Hotel in Umhlanga en bied 'n heerlike toevlugsoord vir enkelreisigers...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 695
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wannee...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense

Le Bezz Guest House

Gastehuis in Ballito,  BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)

Le Bezz Guest House

Gastehuis in Ballito, BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Le Bezz Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Ballito wat vir sakereisigers en vakansiegangers...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 4)

Costa Smeralda

Selfsorg in Lawrence Rocks, Lawrence RocksKwaZulu-Natal
Vanaf
R 1 920
per nag (plek vir 4)

Costa Smeralda is ideaal geleë in Margate. Dié klein oord is goed toegerus en 'n entjie vanaf Marine Drive, naby di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 920
per nag (plek vir 4)

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang