Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 95 - 5540 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 026
per nag, vir 4 mense

36 The Atrium

Selfsorg in Shaka's Rock, Shaka's RockKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 026
per nag, vir 4 mense

36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 026
per nag, vir 4 mense

Oceanic

Selfsorg in Park Rynie,  Park RynieKwaZulu-Natal
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense

Oceanic

Selfsorg in Park Rynie, Park RynieKwaZulu-Natal
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense

Oceanic is 'n tuinkothuis in die kusdorpie Park Rynie aan die Suidkus. Die tuinkothuis is nie geskik vir 5 volwasse...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R1 300
R1 300 R650
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense

Crane Cottage @ Beacon Vlei Gasteplaas

Selfsorg in Balgowan, BalgowanKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm is 'n Ou-Natalse-styl-kothuis op Beacon Vlei Guest Farm en skuil in die hart...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Su...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Perdry
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense

Air 29

Gastehuis in Meer-en-See,  Meer-en-SeeKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Air 29

Gastehuis in Meer-en-See, Meer-en-SeeKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Air 29 is in Meerensee geleë en bied gaste 'n keuse van kamers met privaat ingange. Dit is gerieflik gemeubileer m...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 5 mense

Sancta Maria 10

Selfsorg in Winklespruit, WinklespruitKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 280
per nag, vir 5 mense

Sancta Maria 10 bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat stylvol versier is in Winkelsprui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Warnadoone Beach Apartment is naby Baggies Beach in KwaZulu-Natal geleë. Hierdie eenheid bied 'n uitsig oor die see...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense

Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in di...

Swembad
Veilige Parkering
Perdry
Kunsvlieghengel
Swembad
Veilige Parkering
Perdry
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 4 mense

Bolt Hole is 'n selfsorg-gesinshuis in Nottingham Road, net 1,2 km vanaf die hartjie van Nottingham met verskeie re...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Gateway at 134 Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf bied en ideaal is vir 'n rustige wegbre...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Satelliet-TV
Selfsorg
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang