Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."
"Baie naby aan besienswaardighede. Lekker restaurante in die omgewing. Baie vriendelike mense by elke winkel en restaurant waar ons was."
"Lekker plattelandse atmosfeer, lieflike omgewing en daar is baie om te sien en doen in die omgewing."
"Love the beaches in between Port Sheptone and several other beaches so you can go beach hopping or visit the quaint little markets and shops along the way."
"Ons sal aanbeveel dat gaste hulle kruideniersware bring. Die winkel daar was ongelooflik besig."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Petit Rose Cottage"Die paaie bestaan uit slaggate en ons moes mooi ry om nie in een van hulle te beland nie. Die restaurante in die omgewing is puik."
"Ek kom al meer as 30 jaar lank na Winklespruit toe vir my jaarlikse vakansies. Alleen, saam met familie en/of saam met vriende. Winkelspruit, en Kingsburgh as 'n geheel, is steeds die beter verblyf- en vakansie-areas. "
"St. Lucia het baie agteruit gegaan. Kan sien Covid het groot slae toegedien. Indien jy wil gaan ontspan, gaan gerus. Sal wel voorstel dat mense deur gaan na Cape Vidal toe. Neem jou tyd en gaan ry al die "Loops", daar is baie diere en natuurskoon om te bewonder. Dis die beste om bosveld en see op een bestemming te hê."