Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"We go back to St Lucia twice a year. It is a holiday destination with Cape Vidal just a few kilos from there. We just love it!"
"Mense was vriendelik en die strand het ons van gehou. Dit was skoon en lekker gewees."
"Bazley Beach has a public beach which is clean and not very busy and there is also a private beach."
"It was hard to find somewhere to eat after 6. The beach was well kept but we should have been told before booking that you have to pay R40 per person per day to be able to go onto the beach. They need to have a special rate for visitors that come down for the week."
"Natuurskoon is asemrowend. Geleë tussen bekende strande en dorpe soos, Southbroom, Trafalgar, Ramsgate, Port Edward ens."
"Valley of the 1000 Hills is beslis 'n bestemming wat onbekend was vir ons. Ons het die verkenning baie geniet. Sal beslis die 1000 Hills Chef School se restaurant aanbeveel. Buiten die absolute mooi uitsig is die kos fenominaal lekker en die studente se diens puik."
"Umhlanga bly een van ons gewildste vakansiebestemmings. Dit is uiters teleurstellend dat 12 maande na die vloede van April 2022 dit nog steeds onveilig is op die strand asook om in die see te swem weens die e-coli wat baie hoog was tydens ons besoek nou. Die munisipaliteit se onbevoegdheid om die rioolprobleem aan te spreek laat ons en baie ander toeriste eerder na ander strande as KZN gaan, dit is baie jammer!"