Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Potholes, potholes, potholes, but this is everywhere in SA. The cars are roadworthy, but the roads are not roadworthy. Not much one can do about this and just take it slower to be safe."
"Baie oulike dorpie. Voel sommer veilig op die strand en hoef glad nie ver te ry om iets te kry nie."
"Sal dit aanbeveel baie rustige en pratige omgewing om te besoek en die natuurskoon baie mooi en skoon."
"Uvongo is ons strand van keuse. Daar is genoeg vermaak, die strand se winkel is tops en meeste winkels is loopafstand. Ons voel baie veilig en die water is altyd heerlik."
"Ons het beslis opgemerk hoe al die klein juweelwinkeltjies gesluit het in Margate. Strand skoon en sal beslis weer terug wees."
"It's a very good holiday destination all the entertainment and shops are easily available."
"Baie lekker. As jy hou van stap, gaan soontoe. Lekker restaurante en heerlike kos."
Nottingham Road, KwaZulu-Natal
Glen Ormond Guest House"Marakesh kaasfabriek 'n moet sien. Wynkelder was 'n verassing. Gaan eet gerus by die Nottingham Hotel."
"Beautiful town, very nice people. Beaches very well looked after. Loved main beach for the surfing, body boarding."
"Daar is baie om te doen. Al die strande is baie skoon en werklik aangenaam. Lewensredders is sigbaar. Alles is naby aan mekaar. Mens hoef nie ver te ry om te gaan eet, stap, fliek, swem nie. Mense en diens gemaklik en vriendelik."
"St. Lucia is 'n onderskatte juweel! Dit is 'n pragtige dorpie wat 'n mens se stoutste verwagtinge oortref! Ons bespreking vir volgende jaar is reeds gemaak! St. Lucia is beslis 'n nuwe gunsteling op ons vakansiebestemmings!"
Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal
MS Self-catering"Such a lot of potholes. Unpleasant to drive in Pietermaritzburg."
"Party restaurante se kos is regtig nie lekker nie, chips is omtrent net olie en res van die kos is droog. Le Bezz se kos was heerlik."
"Umhlanga is a fun and vibey place with all shops, restaurants and beach in close walking distance from all accommodations."