Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Ek kan nie regtig Durban uitsonder nie, want ons verblyf was in Umhlanga Rocks. Umhlanga is die skoonste dorp wat ek lanklaas gesien het, dit is 'n uitstekende bestemming. Net baie duur."
"Dit is die eerste keer dat ons Scottburgh besoek. Daar is genoegsame winkels beskikbaar, maar jy het 'n 4x4 nodig om in sommige strate te ry. Die dorp toon agteruitgang."
"If you are looking for a quiet peaceful destination, Doonside is the place and Warner Beach. Very clean."
"Die verblyf is wonderlik en ons het heerlik gerus. Die uitsig van elke venster in die woonstel is fantasties. Wanneer ons iets wou gaan doen het ons egter meestal na een van die ander strande gery, maar dit is nie ver nie"
"See was besoedel so ons kon glad nie die strand gebruik nie en moes ry na ander strande toe."
"Ons geniet dit altyd in hierdie omgewing met al die besienswaardighede en Natalse gasvryheid!"
"Southbroom is a beautiful destination but travelling towards it, the road is filled with potpoles and in a bad condition."
"Pragtige strande, pragtige ligging en omgewing - werklik 'n heerlike plek om vakansie te gaan hou."
"The road to Underberg must not be driven at night."